Check hom

Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Hoe like jy daai alliterasie, Otterjasie? – sorry, dis my direkte retoriese vraag aan Neil Sandilands, maar ek skiem hy sal approve… Ek het in ganse my lewe nog nooit ‘n episode van 7de Laan gekyk nie. Not a single one. Ek was meer van ‘n Egoli-fan in die 90s, so as jy dit vandag onder my aandag gebring het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!
Check hom

Nostalgie! Dawid Kramer se Volksiebus en Pinocchio – episodes 11 tot 15

In Movies en TV, Zefshop deur griffinRek jou bek

Om jou Dinsdag effens meer draaglik te maak, het ons besluit om bietjie nostalgies te raak. Ons gaan probeer om elke week ou TV shows, veral shows uit baie van julle se kinderdae, asook ou TV advertensies, uit te grawe en hier op Watkykjy te plak. Maybe is jy heeltemal te fokken jonk om enige van hierdie kak te onthou, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNostalgie! Dawid Kramer se Volksiebus en Pinocchio – episodes 11 tot 15