Check hom

Soek jy Barnyard tickets vir die Dave Matthews Tribute Band?

In Kompetisie deur Rolbees

Waar is al die Dave Mathews Band Marabse? Nee fok, nie Dave Murray nie. Iron Maiden is weg my mede-metaalkoppies – and the show must go on. As jy gelukkig was om die Dave Mathews band live te check so drie jaar terug hier in Azania,  jirre wat ‘n legend show was dit nie? Bra Hugh Masekela en Vusi Mahlalela …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSoek jy Barnyard tickets vir die Dave Matthews Tribute Band?