Ek skiem die dating game voor die mid-2000’s was baaaaie minder stress as wat dit deesdae is. In die laerskool en selfs hoërskool het jy briefies met tjommies se tjommies aangestuur na die persoon wat jy ge-eye he met die einddoel om gekys te raak of “uit te gaan”. Jy het ook miskien eenkeer ‘n jaar die kans gekry om …