Darklands is ‘n Local Lego animation in Afrikaans deur ‘n YouTube channel genaamd Zombie Lunch Films. Die movie is net so onder 8 minute lank en die animation self is fokken goed gedoen. Op ‘n tegniese aspek voel ek nogal let down deur die sound design. Om Lego te animate of om enige stop motion te animate for that matter, …