Check hom

Bust a move

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

Dansparties hê? Fokken nagmerrie – ek onthou nog my eerste seun/dogter danspartie op 'n maatjie se plot annerkant Petit – dis nou Oos Rand/Bredel se wereld. Ons was standerd 5, hy was a prefek en het 'n ouer broer gehad wat vas geglo het dansparties is all the rage. Ek en die res van my kortbroek maats het egter oortuiging …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Bust a move