Ek het so jaar en ‘n half terug ‘n review geskryf oor Dan Patlansky se IntroVertigo (2016) en sommer al sy vorige albums weer so vlugtig uitgecheck. Ek geniet sy musiek vir amper tien jaar lank nou al. Net om kortliks op te som, ek mention onder andere in daai review hoe Dan Patlansky se unieke blend van rock, pop en …
Dan Patlansky – Hoe lank vat dit vir ‘n introvert kitaar ghuru van Suid-Afrika om die wêreld tot op sy knieë te bring?
Om daai vraag te beantwoord moet ons eers terug gaan in tyd. Waar het dit alles begin? Dan Patlansky and the Mississipi Mothers (2001) se debut album Standing at the Station was ‘n decent run of the mill blues album. Niks om oor huis toe te skryf nie, maar onthou, hy was maar net 19 jaar oud toe dit release is nê.
Share dit faktap