Check hom

Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur Rolbees

Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog redelik hoog. Die slim mense wat op die National Corona Virus Command Council dien moes obviously ‘n paar moeilike besluite neem. Toets, toets, toets, een, twee, drie! Isoleer, isoleer isoleer! Dis ou Tedros (try jy maar …

Share dit faktap
RolbeesCheck hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!
Check hom

Stay The Fuck at Home – Daaf Vapor se music video

In Kief musiek deur griffin

So ‘n week gelede het die Pretoria band, Daaf Vapor, ‘n prettige klein projekkie van stapel gestuur – die band wou ‘n music video aanmekaarsit deur dit te crowd source gedurende lockdown om mense die kans te gee om iets fun te doen. Dit was iets kreatief om die bordedom te beveg en terselfde tyd ook sommer bietjie awareness skep …

Share dit faktap
griffinStay The Fuck at Home – Daaf Vapor se music video
Check hom

Wees ‘n ster in Daaf Vapor se music video, sommer so in lockdown met jou foon!

In Kief musiek deur griffin

Bands en die entertainment industry kak so bietjie af op die oomblik (soos ons almal maar). Dis wel lekker om te sien hoe van die ouens hulleself besig hou in plaas daarvan om in hulle hande te huil en warmee hulle kreatief raak. Daaf Vapor, ‘n Pretoria artist, val in hierdie afdeling. Die bra het besluit om ‘n tune oor …

Share dit faktap
griffinWees ‘n ster in Daaf Vapor se music video, sommer so in lockdown met jou foon!
Check hom

Relax bietjie jou tiete met Daaf Vapor se tunes

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Net soos dit moeilik raak om musiek te maak wat outentiek en “nuut” klink, net so uitdagend word dit om reviews te skryf wat oorspronklik is en ‘n substantiewe boodskap kan oordra. Ek voel of ek al die uitdrukkings, cool idees en woorde wat my brein mee vorendag kan kom al opgebruik het. Autotune my reviews? Social media het meer …

Share dit faktap
RolbeesRelax bietjie jou tiete met Daaf Vapor se tunes