Check hom

‘n Lekker local playlist wat julle faktap kan luister in Coronavirus se self-isolasie of kawarantyn!

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

So, hoe geniet julle hierdie wonderlike apocalyptic nagmerrie sover? Fun, nê? Ons wil mos almal die aarde opfok met fossiel brandstowwe, fabrieksbesoedeling en die vernietiging van natuurlike woude en ander plantegroei om konstant plek te maak vir landbou grond en weivelde. Hou aan om julle plastiek in die oseane te versprei, asseblief. Dis net so erg soos die plastiek en …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
Rolbees‘n Lekker local playlist wat julle faktap kan luister in Coronavirus se self-isolasie of kawarantyn!