Check hom

Die Super 14 in Soweto. Pwaaaaap!

In Snotstories deur griffin8 Eiertjies

Suid Afrika het ver gekom as jy daaraan dink dat die laaste keer wat ‘n moerse klomp wit ooms in blou hempies Soweto verlaat het dit in Caspirs gedoen het. Die stadium in Orlando is fokken nice en die atmosfeer was piele. Defnitief iets om te beleef, veral omdat ‘n moerse event in SA se geskiedenis was. Wat snaaks was, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Super 14 in Soweto. Pwaaaaap!