Check hom

“Mense is meer focussed op image as op die musiek. Ons scene is amazing en vol talent” – Watkykjy interview Crimson House

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Ons het op ‘n moerse interesting band afgekom wat lyk asof hulle manage om ‘n moerse klomp genres bymekaar te bliksem in ‘n pot en dit saam te roer en wanneer jy die lepel aflek, is dit ‘n kief surprise – Crimosn House. Ons het ‘n vinnge chat met die main blaar, Riaan Smit gehad maar check eers gou hierdie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“Mense is meer focussed op image as op die musiek. Ons scene is amazing en vol talent” – Watkykjy interview Crimson House