Check hom

Hey, Pretoria-Oos, het julle al krag? Vir ‘n free Fokof show?

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Met daai Wapadbrandkragstasie wat uitgefok het in die die ooste van Pretoria sit baie mense steeds met hulle hare in hulle hande. Om vir meer as 7 dae lank sonder elektrisiteit te sit is nie fokken speletjies nie. Besighede kak steeds af en sommige moes moontlik permanent deur toemaak. Dit was ‘n fokop of note gewees! En die nagevolge ry mense …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHey, Pretoria-Oos, het julle al krag? Vir ‘n free Fokof show?