Die eerste fake news kont in Suid-Afrika is gister ge-arresteer en hy is sover een van 8 mense. Fokken kry vir, nool! As jy wil kak praat op Facebook, videos op YouTube wil laai of fokken voice notatjies aanstuur om paniek te probeer saai omdat jy aandag nodig het, is jy ‘n fokken doos. Genuine, fokken get a grip, mense. …
Coronavirus Lockdown Dag 12 – Wat kan ek stream?
Coronavirus Lockdown Dag 11 – Wat kan ek stream?
So ons bitch en moan elke fokken dag oor fake news en toe gaan staan en praat News24 kak die grootste kak oor die Bill Gates foundation! So as jy hulle gehelp het om kak te versrprei, gaan delete daai links. Dis nie jou skuld nie, dis New24 wat nie hulle fokken werk gedoen het nie, maar as jy nie …
Coronavirus Lockdown Dag 9 – Wat kan ek stream?
Dit lyk vandag of die hele Suid-Afrika die komberse gaan uitruk om oor die knieë te trek voor die TV. Lekker mislike weer maar aan die positiewe kant, hou dit hopelik die konte wat sover nie wou luister nie, agter slot en grendel. As jy iets soek om vandag te doen, krap deur ons lys hieronder. Jy kan ook na …
Coronavirus Lockdown Dag 8 – Wat kan ek stream?
Welkom by jou tweede naweek sedert lockdown! Dis nou Vrydag in case jy dalk gewonder het. Of as jy heeldag in die pisvelle en pejakkies uithang, is dit nou jou agste Sondag in ‘n ry. Ons het genoeg kak om jou besig toe hou vir die hele 21 dae waarvan daar nog 13 oor is. Dis nou as Suid-Afrika hulleself …