Check hom

Counterpart is ‘n sci fi spy reeks wat jy absoluut moet kyk!

In Snotstories deur griffin

Jy kan J.K. Simmons sien as ‘n meer gesofistikeerde krimpie weergawe van Bruce Willis, alhoewel die ouens slegs drie maande van mekaar verskil in ouderdom. Het enige van hierdie ouens ooit hare gehad? Who knows? Seker as babas, ja. Maar die kaalkoppe is hulle Hollywood trademark. En waar Bruce Willis 119 acting credits onder die belt het, spog oom J.K. …

Share dit faktap
griffinCounterpart is ‘n sci fi spy reeks wat jy absoluut moet kyk!