Check hom

Deadpool 2 in 100 woorde

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

As jy lus is vir ‘n lekker pool party, kyk jy die mashup van Jackie Chan moves, lang messe wat swaai en kerrie seats in ‘n taxi waar die bestuurder deel moes wees van daai Mini-gang movie. Vir die lasse is daar tight spandex wat jou hero se ass enhance en die brasse het ‘n lekker kykie brunette wat sappig …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDeadpool 2 in 100 woorde
Check hom

Han Solo in 100 woorde

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Star Wars fly Solo met hierdie nuwe fliek. Die kameramanne was seker nou moeg vir Han jobs, so toe tune hulle dis tyd vir bietjie aksie in die woestynvlaktes. Tussendeur die pew-pew en die kombuispanne wat deur die lug vlieg, dink ek dis nog steeds ‘n mal goeie western sonder Clint Eastwood. Die troebadoer van balhare en oë is ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHan Solo in 100 woorde