Check hom

Moenie ‘n Askhole, Covidoos of ‘n Coronakont wees nie!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Dis ongelukkig nou eers weer bietjie tyd om met verkakte mense te raas, so as jy iets op Facebrag wil share, share hierdie uitkaksession want jy sien dit self ook elke dag, orals oor jou bliksemse social media timelines. Kom ons begin by die Askholes. Steek asseblief jou hand op as jy hierdie persoon op Facebook ken. Dis iemand wat …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinMoenie ‘n Askhole, Covidoos of ‘n Coronakont wees nie!