As dit kom by holidays, het ek gehoor dat Halloween die anti-Xmas is. Kersfees gaan oor geskenke gee en lief wees vir jou naaste, en versierings en leftovers, familie en vriende en wyn en varkvleis en Jesus en stuff. Maar Halloween gaan oor…wat? Fokol. Sweeties miskien? Of dodgy costumes wat jou 'n verskoning gee om 'n anonieme drol te wees? …
Share dit faktap