Check hom

Wat van ietsie moerse fokken skaars en local as ‘n belated kerspresent?

In Zefshop deur griffinRek jou bek

Dis nou al amper te laat om online rond te skarrel vir daai ontwykende krismisboks wat jy vir jouself of jou geliefde moet aanskaf, maar as jy vandag nog ‘n order insit, mag jy dalk net gelukkig genoeg wees om dit nog teen hierdie Vrydag te ontvang. Maybe was 2016 ‘n heavy tos jaar vir jou gewees en jy wil …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat van ietsie moerse fokken skaars en local as ‘n belated kerspresent?