Check hom

Is ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ekstra Medium is ‘n ligte dramareeks van 13 episodes waarvan die episodes elk ‘n halfuur lank is. Hollywood se mense noem hulle hierdie tipe shows gewoonlik dramedies maar Beer Adriaanse wat een van die hoofskrywers van die reeks is, reken dat hulle spottenderwys daarna verwys as ‘n heavy comedy, menende dat die -comedy en drama-elemente daarvan  soortvan ewe veel weeg. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinIs ons almal nie soms maar ‘n bietjie Ekstra Medium nie?
Check hom

Twaalf comedies om die twaalfde maand van 2019 mee af te skop!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Daar is ‘n week oor voor jy kan begin keDezamba en lyf wegsteek by die graft, maar kom ons begin sommer nou al die twaalfde maand celebrate en in die mood kom vir fokol doen. November se depressie se fokken moer! Kom ons lag so bietjie! Ons het so paar classic sowel as nuwer movies gaan uitgrawe op Showmax waarna …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwaalf comedies om die twaalfde maand van 2019 mee af te skop!
Check hom

Die Flying Dutchmen by Steak And Ale

In Watkykjy Gigs deur griffin2 Eiertjies

Ons tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen, ook bekend as Die Flying Dutchmen gooi ‘n lekker stand-up comedy show by Steak and Ale In Lyttelton, Donderdag 22 Julie. Kaartjies kos R 40,00 per persoon en besprekings word sterk aanbeveel. Die Flying Dutchmen is ‘n vertoning wat nie op ‘n nugter maag, skoon gewete of met enige liefde vir heilige koeie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Flying Dutchmen by Steak And Ale