Check hom

Cobie Smulders – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hierdie goose het nooit gedink dat sy in acting sou beland het nie. Sy wou ‘n dokter of ‘n marine biologist geword het. Sy het op hoërskool per ongeluk ‘n model begin word omdat sy so fokken mooi is en die acting was ‘n natuurlike gevolg. Julle behoort haar te ken vanaf die kief sitcom, How I Met Your Mother …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCobie Smulders – Woensdag se warm bokkie