Check hom

Capital Craft se bierfees is hierdie Saterdag 18 Junie weer terug na 2 jaar se afwesigheid! Fok ja!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Yay! Die fokken beste bierfees in Suid-Afrika is weer terug en dit gebeur in die beste stad in Suid-Afrika – Pretoria! Jy het nie regtig veel meer convincing nodig as een woord nie: BIER – so sien julle daar! Vir dié van julle wat eers bietjie meer info as net die woord “bier” soek, hier is nog woorde: “fokken baie …

Share dit faktap
griffinCapital Craft se bierfees is hierdie Saterdag 18 Junie weer terug na 2 jaar se afwesigheid! Fok ja!