Check hom

Ween – Buenos Tardes Amigo. Vandag is cinco de Mayo.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Hierdie tune kom van 'n fokken ou album af, uit 1995 – Ween: Chocolate & Cheese. Dis 'n brilliant song. So bietjie van 'n spaghetti Western tipe vibe. Iewers tune die lyrics: Buenas Tardes Amigo. Hola, my good friend. Cinco de Mayo's on Tuesday and I hoped we'd see each other again… Vandag is Cinco de Mayo (Spaans vir die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWeen – Buenos Tardes Amigo. Vandag is cinco de Mayo.