Finally ‘n fokken valid verskoning om Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein uit te skryf. As jy nog moes werk vir jou sakgeld en die tyd kan onthou toe dinge soos Facebook, selfone en die interwebs nie bestaan het nie, behoort Anton Goosen se Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein tune dalk ierwers ‘n klokkie te lui. Dis ‘n classic en net so gaan ons met dieselfde nostalgie, dalk in …
Churchil ruk groot kanonne uit vir nuwe album
Share dit faktap
Nie alle Capies support die All Blacks nie
Churchill Naude het nog nooit ‘n full 80 minutes rugby gekyk nie, en dit is dalk ‘n goeie ding. Die befokte rapper smaak krieket en het net die ander dag ‘n ton in sy Mitchell’s Plain backyard gebliksem. Hy is egter nie ‘n fan van die forward defensive nie. Ek skiem hy is meer van ‘n Klusener type tonker en kom ons …
Share dit faktap