Check hom

Walker, Texas Danger!

In Snotstories deur wezside

Jisie. Wat kan 'n mens sê? Jy lê en vrot voor die kassie so op 'n Sondagaand op soek na enige iets om te kyk want jy weet as jy aan die slaap raak dan begin die week. Om een of ander rede op 'n spesifieke tyd, week na week, is daar net absoluut fokkol op TV. Asof channel flicking …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
wezsideWalker, Texas Danger!