Dis meer as vier jaar sedert die Wedding DJs hulle kort-kortbroekies en hightops aangetrek en Play gedruk het op ‘n cd speler in Kaapstad. Maar die manne is terug met die “beste” van daai tagtigs en negentigs tracks wat ons almal in die geheim love en lustig sing in die shower as ons beter helfte nie tuis is nie. Saterdag …
Die Wedding DJs klap ‘n extra special, once-off show by Mercury Live hierdie Saterdag!
Share dit faktap
Afrikaanse musiek is poeskak. Klaar.
Hierdie Kersfees is daar net een ding wat ek wil hê. ‘n Ander kultuur. Want die fok weet, as Afrikaanse musiek deel moet wees van my kulturele identiteit is ek eerder enige iets anders… behalwe dalk ’n fokken Yank. Kyk, Afrikaanse musiek was nog nooit great nie. Geensins nie. Way back het die volksvaders sommer kak Duitse liedjies vertaal en …
Share dit faktap