Check hom

Bucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!

In Watkykjy Gigs deur griffin

Om nou ‘n fokken lang storie kort te maak: Brixton Barnard van Brixtonmoordenroof Orkes moet ‘n operasie ondergaan om ‘n gewas op sy brein te verwyder en ons het besluit om ‘n benefit gig vir hom te gooi om geld te help insamel en te probeer help om sy hosptiaalonkostes te dek. Dis ‘n duur storie en elk sent help. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!
Check hom

Respect my charataaah!

In Snotstories deur griffin

Ontmoet vir Gene, Jo en Shan. Hierdie drie chicks van Joburg het besluit om 'n moerse adventurous trip aan te pak op 23 Julie. Hulle gaan vir min of meer 'n maand lank meer as 16000km cover vanaf Londen na Mongolia. In 'n fokken ambulans. Sonder 'n back-up crew. Alles in die naam van charity. Dit vorm alles deel van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRespect my charataaah!