Chaos Doctrine het ons reeds twee maande gelede laat weet dat dié offerhande uit die vlamme van verdoemenis gaan ontsnap. Ons kon nie die naweek van die launch verby die boereworsgordyn kom en die Jukskei oorsteek na Johannesburg nie. So ek het maar gewag vir die regte geleentheid om daaroor te skryf. Chaos Doctrine het verlede jaar Watkkykjy se ore …
Jy kan kakbaie oor die music scene leer by die ouens van Chaos Doctrine
Proper old school metal is ‘n pragtige ding en dis altyd lekker om ‘n goeie ou Satie-orkes raak te rol, nie waar nie? Old school thrash metal bands, alhoewel meeste millennial metalheads hulle respekteer, is vir die vreemde, jonger generasie meer soos wasbeelde in ‘n museum, wat beide die underground en commercial scene aanbetref. Ek kan aan geen goeie redes …