Check hom

Caution Boy – Silence The Screams

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Silence The Screams is a hard hitting, alt-grunge composition about “harbouring frustrations and lying to others for the sake of those around, even if this affects you in a negative way & leaves you blind to the effect it actually has on them, and yourself” as the band explain. Somewhere between the highway & the railroads of the Moot (Pretoria, …

Share dit faktap
griffinCaution Boy – Silence The Screams
Check hom

Nog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!

In Rolbees Reviews deur griffin

Almal nog compos mentis? Ek het gisteraand ‘n baie interessante gesprek gehad met die akkedisse op my stoep. Nee, nie die Dennis broers nie. My reptiliese vriende het fassinerende teorieë oor hoe Covid-19 in ‘n Sjinese Laborotorium vervaardig is deur die Biker Mice from Mars deur 5G tegnologie te gebruik. Brain van Pinky and The Brain het sy research vir …

Share dit faktap
griffinNog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!
Check hom

Caution Boy verdien ‘n groot budget production

In Rolbees Reviews deur griffin

As jy die tipe musiekliefhebber is wat na hierdie album gaan luister en dink dis maar net old school grunge (of metal) en jy delf nie bietjie dieper nie, dan kan jy maar net sowel ophou lees. Ons gaan net mekaar se tyd mors. No hard feelings. Ons kan nie almal dieselfde dink oor musiek in 2019 nie. Ek self, …

Share dit faktap
griffinCaution Boy verdien ‘n groot budget production
Check hom

Caution Boy is hier soos ‘n 90s raasgat. Waar is die res van julle?

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ek sal altyd daai deel van Lynnwoodweg in Pretoria onthou waar die Hatfield strip nou is. Hoe verduidelik jy vir die jonger generasie hoe die scene was daai tyd? Daar is nie eens fotos van hoe die clubs binne gelyk het nie. Geen selfies of groepsfotos van die mense op die net nie. Geen websites, Facebook posts of YouTube videos …

Share dit faktap
RolbeesCaution Boy is hier soos ‘n 90s raasgat. Waar is die res van julle?