Check hom

Daar is ‘n Casper De Vries revival met Cassie Oppie Kassie!

In Movies en TV deur griffin1 Eiertjies

Casper de Vries entertain Suid-Afrikaners nou al vir bykans 4 dekades lank. Jy kan maar vir die meerderheid Afrikaanse grapgatte in ons land vra wie hulle ge-inspireer het om te doen wat hulle doen en dis ‘n given dat Cassie op elkeen van hulle se lys sal wees. Moontlik heelbo aan die lysie. Dit geld vir websites soos Watkykjy ook. …

Share dit faktap
  •  
  • 7
  •  
  •  
  •  
  •  
    7
    Shares
griffinDaar is ‘n Casper De Vries revival met Cassie Oppie Kassie!
Check hom

Die Flying Dutchmen saam met Casper de Vries in Centurion, hierdie Donderdag!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Casper de Vries is ongetwyfeld Suid-Afrika se mees bekende Afrikaanse teaterkomediant en 30 jaar se ervaring, 13 one-man shows en TV reekse soos Die Casper Rasper show en Haak-en-Steek beteken dat ons ons almal ‘n hele handvol Casperismes feitlik daagliks gebruik. Hy’t al verkrampte Omies van Musina tot Windhoek die poes ingehad en ons almal weet hy skroom nie om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Flying Dutchmen saam met Casper de Vries in Centurion, hierdie Donderdag!
Check hom

Casper de Vries – Omo advertensie

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Nog een van Casper de Vries se classics. Die skoon Angus Buchan weergawe en direk daarna die “Omo was sewe soorte kak uit enige bondel”-version. Hierdie post is 248 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,193,304 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCasper de Vries – Omo advertensie
Check hom

Vadertjie Langbeen deur Casper de Vries

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Net om so bietjie gees te vang voor die naweek gaan ons gou movies toe. Vadertjie Langbeen is ‘n stok horing ou fliek met so paar van die bekende ou name. Die acting is afgryslik en mondkotswekkend kak, presies soos dit ook met meeste van vandag se Afrikaanse musiek is. Die storie is ook nie oorspronklik Afrikaans nie (there’s a …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVadertjie Langbeen deur Casper de Vries