Check hom

Daar is ‘n Casper De Vries revival met Cassie Oppie Kassie!

In Movies en TV deur griffin1 Eiertjies

Casper de Vries entertain Suid-Afrikaners nou al vir bykans 4 dekades lank. Jy kan maar vir die meerderheid Afrikaanse grapgatte in ons land vra wie hulle ge-inspireer het om te doen wat hulle doen en dis ‘n given dat Cassie op elkeen van hulle se lys sal wees. Moontlik heelbo aan die lysie. Dit geld vir websites soos Watkykjy ook. …

Share dit faktap
  •  
  • 7
  •  
  •  
  •  
  •  
    7
    Shares
griffinDaar is ‘n Casper De Vries revival met Cassie Oppie Kassie!