Check hom

Klap hierdie kief cartoons saam met ‘n leker vet spliff!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Fok dis vir my weird – vandat die gebruik van dagga legal gemaak is, rook about fokken niemand dit meer nie. So asof die avontuur en excitement van jouself skuldig maak aan iets onwettig doen, by die voordeur uit is. Kyk, ek is nie iemand wat oor die algemeen met zolkoppe uithang nie. Die fok weet ek het nie tyd …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKlap hierdie kief cartoons saam met ‘n leker vet spliff!
Check hom

Nege kief cartoons om op die interweb te kokkenodge voor Kersfees (not for kids, né?)

In Movies en TV, Snotstories deur griffinRek jou bek

Dis hopelik darem  nou al tyd vir meeste van ons om daai muurprop by die werk uit te pluk, right? Dis nou as ESKONT dit nie vir ons doen nie. Oor minder as twee weke kak hierdie dekade ook en oor minder as ‘n week is dit alweer krismis. Die laaste naweek voor Kersfees breek dus nou officially aan en …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinNege kief cartoons om op die interweb te kokkenodge voor Kersfees (not for kids, né?)