Welkom as jy tot dusver deel uitmaak van die 1% mense op Facebook wat dit reg gekry het om uit die Will-Smith-Chris-Rock-poesklap-debat te bly. Ek is ook nie van plan om daardie boring Hollywood-vuurtjie te stook nie. Ek voel ‘n fok vir die TMZ-esque reporting wat wonder hoeveel kilogram die Kardashians se tiete weeg nadat Kanye West nie meer in …