Hierdie girl was in about fokken alle TV shows gewees wat sedert die 80s saak gemaak het. Check hierdie impressive lys uit: Who’s The Boss, ALF, Falcon Crest, Doogie Howser, The Wonder Years, Quantum Leap, Spin City, Entourage, Watchmen, Californication, Gerald’s Game en vele meer. Sy was ook in Bon Jovi se music video vir Always: Hierdie post is …