Check hom

Zef Zodiacs – Die Kreef

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

Welkom by Watkykjy se Zef Zodiacs waar ons bietjie jou fortuin vir jou vertel. Eintlik gaan ons jou net kak gee en die Leviete vir jou voorlees. Ons hoop nie die waarheid maak te veel seer nie. As jy tussen 21 Junie en 22 Julie verjaar, is jy ‘n krappie, hoor? Jy val binne die waterelement en ongelukkig vir jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZef Zodiacs – Die Kreef