Haar regte naam is eintlik Elizabeth Jean maar haar ouers het haar die bynaam Busy gegee as kind omdat sy nie kon stilsit op haar gat nie. Die naam het toe maar by haar ge-stick. Dis even op haar kredietkaarte so aangedui. Nie seker oor haar ID nie… Jy sal haar herken vir haar rolle in TV-reeks seeos Freaks and …