Maats, die Noordkaap is ‘n fokken ongenaakbare, droë plek. Dis daai section van jou Joburg na Kaapstad vlug wanneer jy by die venster uitkyk en net fokol in bruin sakerings onder jou sien en skiem: “Jirre…” Een van daardie streke is Vanwyksvlei. Verlore en vergete, amper. Dis asof Vanwyksvlei al Prieska se ou, verslete skoolklere as hand-me-downs gekry het en …
Laaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull Run in Van Wyksvlei!
Julle weet dit teen hierdie tyd seker al, maar die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video …
Watkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10 Oktober!
Die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video aan mekaar te sit van die hele storie. Fok, …
Ontmoet Purple Rain van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!
UPDATE: Jis-jis! Julle is fokken cool! Ons het gister twee donasies vir die perdjies ingekry – JL Van Rooyen het 200 skille gesweef en JT Maritz het 250 pitte geplant. Moerse dankie, julle! Elke bietjie help met die girls se kakduur expenses. Dan moet ons ok spesiale melding maak van ‘n company wat na vore getree het met ‘n befokte …
- Page 1 of 2
- 1
- 2