Check hom

Bruit ≤ Industry – Live (music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Bruit (wat letterlik, geraas beteken in Frans) is ‘n post-rock/modern classic rock kwartet van Toulouse, Frankryk en hulle maak alles behalwe geraas. Post-rock is nogal ‘n genre om in om te kom om te geniet, maar sodra dit jou ingetrek het, is dit fokken lekker. Dis nie iets wat jy sommer heeldag kan sit en luister nie, maar Bruit se …

Share dit faktap
griffinBruit ≤ Industry – Live (music video)
Check hom

BRUIT ≤ – The Machine is Burning (live video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Waddeffok is BRUIT ≤ en hoekom is mense so fokken simpel met bands se name? Probeer hulle soos Prince wees? Jissis, ek dog die Duitsers is simpel mense maar die Franse vat die koek, of laat ek eerde sê hulle vat die gâteau. Hoedefok spreek mens daai naam uit? “Broe-heet kleiner en gelyk aan?” Ek kon nie veel info oor …

Share dit faktap
griffinBRUIT ≤ – The Machine is Burning (live video)