Check hom

Bruce Springsteen – Die Baas kom raas in SA!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

…maar dit weet weet julle nou al lankal. Wat julle maybe nie weet nie is dat daar nog tickets beskikbaar is. Check, met enige groot show wat SA toe kom sit die mense die servers plat in die eerste halfuur en dan skiem almal "sold out". Ons is mos fokol gewoond. Toe skiem ek omdat vandag payday is dat ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBruce Springsteen – Die Baas kom raas in SA!
Check hom

Fok die Opel, daar’s net een Boss

In Snotstories deur Chopper Charlie12 Eiertjies

As jy lus is om daai paar eBucks wat jy anyway fokkol mee doen te spend, of iets befok wil kyk terwyl jy en jou pel (of goose) ‘n bottel Jack polish het ek net die fokken ding. Die London Calling: Live in Hyde Park DVD set van Bruce Springsteen en die E-Street Band. Jissis. Maak uit, die bra is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieFok die Opel, daar’s net een Boss