Check hom

GrifF se haarsny – ek is nie vein nie, maar ek kan fokken leer.

In Snotstories deur griffin

GrifF besluit toe mos om sy fokken hare te laat sny. Nie te sny nie, net so bietjie die kokkelolwolle in die nek en om die ore te trim dat dit nou nie heelemal te kak lyk nie, want die goed ruk bietjie hand uit in die oggend. Spot toe so barber shop aan Brooklyn sentrum se buitekant. Een van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrifF se haarsny – ek is nie vein nie, maar ek kan fokken leer.