Check hom

Die life stories van 9 legends in die musiekwêreld

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Rolbees het sedert die lockdown begin het, besluit om uit die skadus te kruip om vir ons ‘n weeklikse recap en rapport te gee van wat in die local musiekwêreld aangaan. Fokkit, ons trek nou al hier by die sestien weke rond! Liewe bliksem! Dis asof die musos uit die trenches uit opgestaan het, hulleself afgestof het en die moerse …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie life stories van 9 legends in die musiekwêreld
Check hom

Britney Spears – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Julle kan nou maar kak en kerm en neul en peuter en laster en van die berge af skree “Fok Britney Spears!”, maar hierdie bokkie was op ‘n stadium warm gewees. True, sy het meer as dikwels haar musiek uit die onderste rakke gaan haal en sy het op ‘n stadium haar kak verloor, haar koekhare uitgetrek en haar kop …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBritney Spears – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Wiedefok is Nonhle Thema?

In Fokken Main Videos deur griffin11 Eiertjies

Die antwoord is "who the fuck cares?" Die eintlike vraag wat jy jouself moet vra is "Wie is Martin Evans?" want die ou is poes snaaks. Check sy moerse emotional video waar hy almal smeek om Nonhle samblief uit te los (wie sy ookal is). Die bra moet een of ander tyd seker 'n show in Gauteng kom doen, so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWiedefok is Nonhle Thema?