Check hom

Vier lekker donker Westerns om die naweek te klap so tussendeur die Hungarian Grand Prix!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Voor ons by die wilde westerns uitkom, lyk dit my dat dit  nou ‘n slegte gewoonte raak oom eers oor die F1 kak  te praat wanneer dit wel die naweek plaasvind, so kom ons kyk vinnig na die Hungarian Grand Prix? Met 14 races agter die rug bly daar 10 oor vir die seisoen. Max Verstappen het op die oomblik …

Share dit faktap
griffinVier lekker donker Westerns om die naweek te klap so tussendeur die Hungarian Grand Prix!