“Ek het die broekie net so geskuif en die russian ingedruk en uitgehaal en geëet. Dit was dit.” *Cut na scene waar twee Brakpan gooses in die kar sit en russians vreet.* Jirre, Brakpan, julle is ‘n fokken special groepie. High-fokken-five. Check hierdie insiggewende doccie deur Arlene Wentzel oor Brakpan se inwoners wat hulle zabergewoontes met die hele interwebs deel. …
Brakpan praat oor zaber
Brakpan vibes
Jy weet jy is in Brakpan as jou ouma verwag. As 'n Brakpanner verby die dam loop gooi die eende vir hom brood. In Brakpan leer hulle net tot by 3 tel: 1liter brandewyn, 2 liter Coke, 3 liter Cortina. 6-uur saans sluit Brakpanners hulle kinders in die huis toe sodat die honde buite kan speel. In Brakpan loop die …
Hoe om te rally. Met ‘n chainsaw. Brakpan style.
OK, dis darem seker nie nodig om so vroeg mismoedig te raak op 'n Sondag nie. Hier is iets wat hopelik daai fokken pre-Maandag knorre sal sus. Of at least 'n halwe smile op jou bakkies sit. Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 934,938 post views in totaal sedert 1 …
Brakpan braaier
Hier is nou vir jou ‘n surefire manier om jou huis se waarde te drop met R100k. (shot, Rocco) Hierdie post is 151 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 934,938 post views in totaal sedert 1 November, 2019.