Check hom

Wat skiem ons van Boxer se Animals EP?

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Boks het bietjie ‘n comeback gemaak die afgelope tyd nê? Wie het jy ge-back? Floyd “Money” Mayweather of Connor “let me wobble back to me corner” Mcgregor? Ek sal ook toestem om so hard gebliksem te word vir al daai dollars. Alhoewel ek skiem ek sal minder boks en meer wegrol, sommer reeds na die eerste rondte.  Persoonlik is my …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWat skiem ons van Boxer se Animals EP?