Boutique Farm Festival se hekke maak vandag 15:00 oop! As jy beplan om net daar op te daag en nie tickets online te koop teen R375 nie, kan jy by die hek nog tickets kry teen R400 elk terwyl daar stock is. In totaal is daar net 400 kaartjies beskikbaar na #BFF2019. Die rede vir die limited tickets is om …
The Catharina! The Boutique Farm Festival interviews!
Jirre, ek kan nie wag om hierdie Rasta broers en susters te sien uitfok op stage nie! Kom ons mission weer bietjie in ‘n ander musikale rigting. Die hele evolusie van The Catharina was nogal iets wat ek nie mooi voorheen verstaan het nie. Nou kan julle saam met my verstaan! The Catharina! Tune bietjie die Watkykertjies. Musiek is al …
Zionruts Family! The Boutique Farm Festival Interviews!
Jirre ek is nou tempted om weer te begin drink nadat ek met Cito gesels het! Damn! Next up: the lead singer of a band that has been slowly infiltrating the SA live circuits with unbounded passion and determination over the past few years, bringing their take on roots and reggae music to all of us that love old school …
WONDERboom! The Boutique Farm Festival interviews!
Ek wag al lank vir die einde van Januarie! Hoeveel maande is in hierdie fokken maand? Goeie bliksem! Maar ek wag nie net lank om my pay te kry nie, ek wag ook vir die Boutique Farm Festival om in volle swang te begin! Daar gaan meer as twintig bands in aksie wees die naweek. Ek het so vier ge-interview …
- Page 1 of 2
- 1
- 2