Yay! Die fokken beste bierfees in Suid-Afrika is weer terug en dit gebeur in die beste stad in Suid-Afrika – Pretoria! Jy het nie regtig veel meer convincing nodig as een woord nie: BIER – so sien julle daar! Vir dié van julle wat eers bietjie meer info as net die woord “bier” soek, hier is nog woorde: “fokken baie …