Check hom

Ek soek Almera Volkswagen

In Snotstories deur Chopper Charlie2 Eiertjies

Volgens Pa Charlie bou Nissan goeie bakkies en kak karre. Ek het nog nooit ‘n Nissan bakkie gery nie, maar kan julle verseker dat die karre af soos brood is. Veral die Almera. Wat ‘n loutere stuk kak kar. Die naam ‘Almera’ laat my dink aan die meisie op skool wat net te mollig en te vaal was om ooit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieEk soek Almera Volkswagen