Aah, een van daai classic movie posters wat Hannes en Tiaan gaan ontdooi het. Moenie die fine print lees nie. Jy doen dit in elk geval nie voor jy ‘accept’ click wanneer jy jou iPhone update na die nuutse OS wat alles vir jou opfok nie… Hierdie post is 88 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy …
Die Kakamas Kettingslagting – Zombie en die Bokkombende
Ai, Zombie – Zombie en Die Bokkombende
Is jy ‘n angstige tienermeisie wat misdade wil oplos? Is jy ‘n angstige tienerseun wat graag draaties kap op angstige tienermeisies wat misdade wil oplos? Wel, dan is iZombie die show vir jou! Dis ‘n nuwe reeks op Vuzu Amp (Ch 114) waarvan die derde episode hierdie week wys. Dis soos Beverly Hills 9021-Zombie meets Veronica Mars. Dis nou as jy …
Selektief Musiek – Zombie en die Bokkombede
Al ooit gewoner hoe dit werk om ‘n platekontrak te kry as jy kak Afrikaanse popmusiek vomeer vir ‘n lewe? Daar is altyd ‘n mark, want kommin mense like om vomasie (ons het daai Afrikaanse woord sopas opgemaak) op te vreet. Of dit nou van die vloer af is of nie. Laat ons toe om dit met ‘n strokiesprent te …
Brandpoestertjie – Zombie en die Bokkombende
Hierdie post is 74 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,052,568 post views in totaal sedert 1 November, 2019.