Check hom

Come one, come all: Dis die Boeremag show

In Snotstories deur Chopper Charlie1 Eiertjies

‘n 2L Sprite bottel halfvol patrone. Dis hoe ek die eerste keer van die Boeremag te hore gekom het. Die SABC nuusberig was heeltemal oneverwags en weird. ‘n Removal trok is voorgekeer en ewe skielik check die polisie: "Hey lekker wat de fok gaan hier aan? Wat’s hierdie Oom Piet? Hoe nou? Klim maar vir my uit." ‘n 2L Sprite …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieCome one, come all: Dis die Boeremag show