Ek hoop genuine dat die peeps wat verantwoordelik is vir die Afrikaanse drama-riller-reeks, Spoorloos, net sal aanhou om elke jaar of selfs elke tweede jaar ‘n nuwe seisoen uit te bring. Die whodunit genre is nou maar net iets wat altyd sal werk as dit deur ‘n bekwame span hanteer word , en Spoorloos kry dit reg om jou tot …