Hierdie is nogal pretty cool, veral as jy 'n Bob Dylan fan is. Sy tune "Like a Rolling Stone" is 'n moerse hit uit 1965 uit en video director Vania Heymann het besluit om die tune so bietjie na die future toe te bring met 'n video. Sy idee was 'n interactive music video wat jou toelaat om deur 16 …
Share dit faktap