Check hom

Ek’s op ‘n boot, moederneuker! Rolbees review die Mojo Rising Blues Cruise op die MSC Musica

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

Die Mojo Rising Blues Cruise was een van die mees genotvolle avonture wat ek nog ooit beleef het in my vier dekades op hierdie planeet. Travel is oor die algemeen kakmoeilik vir my, maar ek het instinktief en uit ondervinding geweet ‘n moerse drywende hotel op die see gaan een van die mees toeganklike en ontspannende vakansie-naweke wees wat ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesEk’s op ‘n boot, moederneuker! Rolbees review die Mojo Rising Blues Cruise op die MSC Musica